Archive for May, 2009

Gelukkige Moedersdag! | 10 Mei 2009

Ons hoop dat Smams/Mams/Oma ‘n baie lekker moedersdag gaan hê… Mis jou en ons hoop om jou gou weer te sien.

Met baie liefde van Andries, Cristel en Niene-Simone….